Total Pageviews

Friday, August 1, 2008

Lewe se Pypkaneel

Die lewe is 'n pypkaneel...
elkeen suig daaraan en kry sy deel.
Jy 'n bietjie minder, ek 'n bietjie meer,
vir jou 'n bietjie soet, vir my 'n bietjie bitter.
Miskien kry jy die harde kwas, ek die sagte bas.
Miskien suig ons aan dieselfde steel,
vir jou proe dit goed en vars,
vir my, oud en sonder geur.
Die toestand van die gees bepaal
die geur van jou en my se suig
aan die Lewe se Pypkaneel.
(Ou Hollandse Gesegde)

No comments: